Geurige Ovengebakte Kip Met Rijst

Algemeen
Bereidingstijd: Langer dan 1 uur
Maaltijdgang: Hoofdgerecht / Hoofdgerecht
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:

Ingredienten:
30 ml kookolie -
15 ml botter -
sout, swartpeper en gemengde kruie -
ongeveer 2 kg hoenderstukke, skoongemaak -
1 ui, opgekap -
2 huisies knoffel, gekneus -
2 soetrissies(paprika), rooi en groen, in repe gesny -
250 g sampioene, in skyfies gesny -
375 ml rou rys -
1 pakkie sampioenroomsop -
750 ml warm hoenderaftreksel(kippenbouillon) (meer kan gebruik word, indien verkies)

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
Voorverhit die oond tot 180?C en bespuit ′n diep oondskottel met kleefwerende kossproei.
Verhit die olie en botter tot warm. Meng die sout, swartpeper en kruie saam en sprinkel oor die hoenderstukke. Verbruin die hoenderstukke in olie-bottermengsel, skep uit en hou eenkant. Braai die ui, knoffel, soetrissierepe en sampioen-skyfies in die orige panvette vir twee minute. (Indien nodig, voeg ekstra olie by.) Voeg die rys by en braai vir ′n verdere twee minute.
Maak die sampioensoppoeier aan met ′n klein bietjie koue water en klits die aftreksel daarby. Skep die rysmengsel en hoenderstukke in die voorbereide oondskottel en giet die warm soppoeier/aftreksel daaroor. Roer liggies deur, bedek met tinfoelie en bak in die voorverhitte oond vir sowat 80 minute tot die hoender en rys sag en gaar is. Pas die geur verder aan, indien nodig.
Roer ′n lekker handvol gekapte pietersielie by net voor opdiening. Sit voor saam met ′n groente van jou keuse.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 27-04-2024